| Home | ||||
|
|
Goeie dag geliefde Kol 2:6 Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom, gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging. 17 Augustus, kom Time Out by Lux Mundi gemeente in Garsfontein bymekaar om 18:45. Almal is welkom! Ons gasspreker die week by Lux Mundi is Gerrit Nel van Hebrew people. Onthou asb dat ons stiptelik 18:45 met sang begin!!!! Julle is welkom om brood vir die Pretroria Wes Kos projek te bring
Kom kuier en drink saam met ons koffie. Seën jou in Jesus se Naam
Christopher Smit
|
| Last Updated ( Monday, 16 August 2010 17:15 ) |




